Rassies-atletiek begin

Foto links: Die Rooibokke saam met JP van Staden, Anna-Marie Roos (spanbestuurder) en Anton du Plessis (skoolhoof); Foto regs: Atlete van die Koedoespan saam met JP van Staden, LLoyd Seleka en Mariska Kemp (spanbestuurder) en Anton du Plessis (skoolhoof)

LEPHALALE — Laerskool Ellisras se atlete het weer eens die jaar begin met ‘n suksesvolle atletiekbyeenkoms wat spogatlete opgelewer het.
Die Koedoespan het die puntebeker gewen terwyl die Rooibokspan hul harte uit gesing het om die sangbeker te kry. Elke atleet het sy beste gegee.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.