LEPHALALE — Die swemmers van Laerskool Ellisras het onlangs aan die Limpopo Top 10- swemgala in Polokwane deelgeneem.
HJ Pienaar spog met drie eerste plekke en Reon Naude en Marcel Kritzinger het elk ‘n derde plek losgeswem.
Reon Naude, Marcel Kritzinger en HJ Pienaar het uitgeblink by die Top 10-swemgala