Rassies vier oorwinning

Rassie-trompoppies hou tonneltjie vir hul eerste rugbyspan
Rassie-trompoppies hou tonneltjie vir hul eerste rugbyspan

LEPHALALE — Die plaaslike laerskole sien elke jaar uit na die die titaniese stryd tussen Laerskool Ellisras en Laerskool Bosveld Primary.
Vanjaar was dit die Rassies se beurt en op Donderdag 21 April wen Laerskool Ellisras se eerste rugbyspan die Bossies met ‘n telling van 55-0.
Anton du Plessis, skoolhoof van Laerskool Ellisras sê hy is bitter trots op die oorwinning en ook op al die ander spanne wat deelgeneem het.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.