Rassiesokker

img_1828

LEPHALALE — Laerskool Ellisras se o. 13-sokkerspan het hul sokkerseisoen op ‘n hoogtepunt afgesluit toe hulle Saterdag 22 Oktober albei hul wedstryde by ‘n sokkertoernooi te Laerskool Bosveld Primary gewen het.
Die gedugte o. 13-sokkerspan van Laerskool Ellisras is agter v.l.n.r: Rodwin Thutlwa, Katlego Xaba, Lasse Luders, Mofokeng Marvin, Mishack Tapala, middel: Olebogeng Mokoena, Lwazi Sepolwane, Phuthego Modise, Thando Seanego, Mapeke Phuti en voor: James Montshiwa, Sekgedi Tjale, Abel Seloba en Edumisa Dlulemnyango.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.