Reon – beste voorspeler!

LEPHALALE — Reon Naudé, ʼn graad 6-leerder van Laerskool Ellisras, is tydens die rugbystreekstoernooi te Swadini as die beste o. 12-voorspeler van die toernooi aangewys – ʼn uitstekende prestasie in Limpopo-rugby.

Reon en sy pa, Freddie Naudé, met die trofee wat hy ontvang het vir die beste voorspeler van die toernooi

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.