LEPHALALE — Dewald Bronkhorst en SH van Zyl van Hardekool Akademie het die week van 28 Junie aan die Winterspele te Groblersdal deelgeneem.
Dié twee manne het albei vir Noord-Transvaal-spanne in die finaal gespeel en hulle het tweede geëindig. CVO-skole van regoor die land het aan dié Winterspele deelgeneem.