Rugby open deure

JP van Staden en Tokkie de Beer se rugbytalent lei hulle tot in Namibië
JP van Staden en Tokkie de Beer se rugbytalent lei hulle tot in Namibië

LEPHALALE — JP van Staden en Tokkie de Beer van Hoërskool Ellisras toer vir 10 dae in Namibië saam met ‘n SA AVS Duiker o. 14-rugbyspan.
Dié span het hulle eerste wedstryd teen Upington gewen met ‘n telling van 41-5.
Teen druktyd was hulle in Walvisbaai en sê dis ‘n ongelooflike ervaring en dat hulle rugbytalent vir hulle deure geopen het.
Hulle spanmaats wens hulle ‘n veilige tuiskoms toe.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.