Sewes doen dit weer!

LEPHALALE — Die junior en senior Sewesspan van Hoërskool Ellisras was Saterdag 8 September weer witwarm op die rugbyveld te Polokwane in hulle wedstryd teen die span van Hoërskool Tom Naude.

EHS se senior Sewesspan wen die skild nadat hulle Heuwelkruin kafdraf met ’n telling van 28-21 en die junior span wen die span van Hoërskool Hans Strijdom van Mookgophong (Naboomspruit) met ’n uitstekende telling van 41-0.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.