Skole liga-gholf

Van die spelers wat deelgeneem het: staande v.l.n.r.: Chanrie Clarke (EHS), Wian Lategan (HFM), Christiaan Young (EHS), Divan Geldenhuys (EHS), Janco Lötter (EHS), Gerhard Pepler (EHS), Ludwic Lubcker (Ben Viljoen) en Helgard Nell (Ben Viljoen). Voor sittend: Henry Robberts (Ben Viljoen), JG Greyling (Ben Viljoen), Ricardo Patricio (Ben Viljoen) en Rudolf Lubcker (Ben Viljoen)

Ria Wells
LEPHALALE — Hoërskole Ellisras, Ben Viljoen en Frikkie Meyer het Vrydagmiddag 12 Mei die laaste rondte van die Limpopo Suidkring-liga op Mogol se gholfbaan gespeel. Die finale ronde teen die Limpopo Noordstreek word Vrydag 19 Mei op Mokopane (Potgietersrus) se gholfbaan gespeel.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.