Super 8-kampioene

Super-8-kampioene-Bosveld

Sarie Pretorius
LEPHALALE — Die o.12-netbalspan van Laerskool Bosveld Primary is die afgelope naweek vir die derde agtereenvolgende keer as Super 8-kampioene gekroon tydens die Super 8-sportbyeenkoms te Polokwane.
Die o.13-span het derde geëindig en die o.9-span het drie van hulle vier wedstryde gewen.
Bossienetbal het ‘n algehele derde plek in die kampioenskappe behaal.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.