Bossienuus

Debat Bossies se kos LEPHALALE — “Ons moet boemelaars help/Ons moenie boemelaars help nie …” Die debatvoerders van Laerskool Bosveld Primary het Woensdag 15 Augustus ’n vuurwarm debat gehou oor dié beredeneerbare kwessie. Albei spanne het goeie bronverwysings gehad, maar …

Read More

Hoërskool Ellisras

Boogskuts maak trots LEPHALALE — Hoërskool Ellisras se boogskietspan het Saterdag 5 Mei skoonskip gemaak tydens ʼn “NASP Bull’s Eye”-kompetisie wat by Laerskool Bosveld Primary gehou is. Die span het deelgeneem teen spanne van Waterberg Academy, Laerskool Vivo, Laerskool Bosveld …

Read More

Skaap loop en pyle vlieg

LEPHALALE — Laerskool Bosveld Primary het Saterdag 5 Mei hulle jaarlikse skaaploopdag in samewerking met die skool se boogskietspan aangebied. Ander skole uit die streek, waaronder Hoërskool Ellisras, Waterberg Academy, Laerskool Ellisras, Hardekool Akademie en Lephalale Primary het die geleentheid …

Read More