LEPHALALE — 33 atlete van Hardekool Akademie het onlangs aan die Noord-Transvaal atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die Hardies het uitstekend presteer en 11 goue, 21 silwer en 16 brons medaljes ontvang. Hierdie atlete gaan binnekort aan die landswye BCVO-atletiekkampioen-skappe te Sasolburg deelneem.

Read More