
Goeie pryse by Karsten-veiling
CDP Afslaers het onlangs Karsten Boerdery, boerbokke en dorpers, se veiling aangebied met gasverkoper Chafra wit dorpers. Volgens Corné du Plessis, afslaer, spreek die kwaliteit van Karsten se diere vanself en daarom die goeie belangstelling. Die sitplekke was vol met …
Read More