KANSA-gholf

LEPHALALE — Mogol gholfklub het Saterdag 2 Junie hul jaarlikse KANSA-gholfdag aangebied en 60 deelnemers het hierdie belangrike dag ondersteun. Tydens die prysuitdelingsfunksie is al die borge bedank wat waardevolle pryse geborg het asook diegene wat items vir die veiling …

Read More