Uithaler makietie

LEPHALALE – Die afgelope Saterdag, 6 Mei, kon feesganders aan al die gewone heerlikhede op NG Kerk Albertyn-gemeente se basaarspyskaart weglê. Verder het speletjies, ‘n springkasteel, naaldwerk- en speelgoedtafels die dag ingekleur. Die kuiergees was opmerklik en gaste is vermaak …

Read More