Doef-doef gedemp

LEPHALALE — Die nimmereindigende geraas vanaf die informele nedersetting Mahlakung, ook bekend as Plastic View, langs die Ellisras Provinsiale Hospitaal, het Sondagmiddag 29 Julie eensklaps verander in ʼn doodse stilte. Die bure juig. Volgens Thys Eloff, voorsitter van die Lephalale …

Read More