Bossienuus

Bossiekrieket na finaal LEPHALALE — Laerskool Bosveld Primary (LBP) se o. 11-krieketspan het Dinsdag 17 Oktober aan die Limpopo-semifinaal by Laerskool Krugerpark te Mokopane (Potgietersrus) deelgeneem. LBP se spelers en Tzaneen het om 12:00 geloot, die Bossies verloor die loting …

Read More