Inbrake neem toe!

LEPHALALE — Inbrake het vanaf Dinsdag 26 Februarie ongelooflik toegeneem,” sê Thys Eloff, voorsitter van die Lephalale gemeenskapspolisiëringsforum (GPF). Volgens Eloff is inbrekers besonder bedrywig in Marapong, die swaar industriële gebied, Onverwacht, Lephalale dorp tot by die Rietspruitplotte. Besigheids én …

Read More