EHS wintersport

Rugby LEPHALALE — Hoërskool Ellisras se wintersportspanne het Saterdag 19 Mei aan ʼn sportdag deelgeneem. Die rugbyspanne het gespeel teen Hoërskool Tom Naude van Polokwane en die hokkie- en netbalspanne teen Hoërskool Nylstroom. Besondere hoë rugbytellings is behaal. EHS se …

Read More

Opedagsukses

LEPHALALE — Hoërskool Ellisras het Woensdag 16 Mei ʼn opedag by die skool aangebied, onder leiding van Annelie Wessels. Die leerders en sommige ouers het in die saal bymekaargekom en hulle is verwelkom deur Adriaan Joubert, skoolhoof, Johann Young, voorsitter …

Read More

EHS beheerliggaam

LEPHALALE — Hoërskool Ellisras se nuwe beheerliggaam is onlangs verkies en hulle het Maandagaand 26 Maart hulle eerste vergadering gehou. ʼn Voorsitter is verkies en portefeuljes is toegeken. Skoolhoof Adriaan Joubert sê hulle is dankbaar vir gewillige, verkose beheerliggaamslede wat …

Read More