Gholfnuus

LEPHALALE — Kontrakteurs en hul spanne het mekaar Saterdag 12 Mei op Mogol se gholfbaan die stryd aangesê tydens die jaarlikse Kontrakteursbeker in vierbalformaat. Nagenoeg 96 spelers het deelgeneem en daar was selfs ses spanne uit Botswana. Volgens hulle is …

Read More

Hoërskool Ellisras

Boogskuts maak trots LEPHALALE — Hoërskool Ellisras se boogskietspan het Saterdag 5 Mei skoonskip gemaak tydens ʼn “NASP Bull’s Eye”-kompetisie wat by Laerskool Bosveld Primary gehou is. Die span het deelgeneem teen spanne van Waterberg Academy, Laerskool Vivo, Laerskool Bosveld …

Read More