
Stofstorm demp nie geesdrif
LEPHALALE — Hardekool Akademie het Donderdagmiddag 10 Oktober met hul eerste kaskarjolyt afgeskop. Daar is in graadverband deelgeneem en die wiele het behoorlik gerol. Bestuurders moes hulle draaie ken om nie die pad byster te raak nie. Dit was ’n …
Read More