Dit ís drinkbaar …

LEPHALALE — Lephalale se drinkwater is onlangs skoon en geskik vir menslike gebruik verklaar nadat AfriForum ’n Suid-Afrikaanse Nasionale Akkrediteringstelsel (SANAS)-toets daarop laat doen het as deel van hulle blou-en-groendruppelprojek. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum se distrikskoördineerder vir Limpopo, het die …

Read More

Nét 625 g!

LEPHALALE — Mericia en Rudi de Beer, albei inwoners van Lephalale, se piepklein Christiaan is Saterdag 2 Junie per noodkeisersnee in die Unitas Hospitaal in Pretoria in die lewe gebring. Mericia was egter net 25 weke swanger en Christiaan weeg …

Read More

Drinkbaar?

LEPHALALE — Afriforum het onlangs hulle bloudruppelverslag oor Limpopo se drinkwater vrygestel waarin gesê word dat Lephalale se drinkwater nie veilig is om te drink nie. Volgens die verslag is agt eenhede E.Coli per 100 ml water opgespoor. Volgens Afriforum …

Read More