
Hartlik welkom!
LEPHALALE — Laerskool Ellisras se nuwe skoolhoof, Gustav Grobler en sy gesin, is Vrydagaand 6 Maart tydens ’n spoggeleentheid by die skool verwelkom. Hy is hartlik welkom geheet deur Francois Drotskie, beheerliggaamvoorsitter van Laerskool Ellisras en Adriaan Joubert, skoolhoof van …
Read More