Skaap loop en pyle vlieg

LEPHALALE — Laerskool Bosveld Primary het Saterdag 5 Mei hulle jaarlikse skaaploopdag in samewerking met die skool se boogskietspan aangebied. Ander skole uit die streek, waaronder Hoërskool Ellisras, Waterberg Academy, Laerskool Ellisras, Hardekool Akademie en Lephalale Primary het die geleentheid …

Read More

Sielskos

LEPHALALE — Die Nederduits Hervormde Kerk Ebenhaeser se sustersvereniging (NHSV) het Vrydagaand 4 Mei die rooi tapyt uitgerol tydens ʼn heerlike aand van kaas, wyn, kuns en musiek in die “ou” kerkgebou op die terrein wat die perfekte atmosfeer vir …

Read More