Skip to content
May 16, 2022

Mogol Pos

Heartbeat of the Bushveld

  • News
  • Sport
  • Letters
  • Promotion
  • Columns
  • Kerkdienste
  • ABOUT US
    • Send your story / Stuur jou storie
    • SEND YOUR ADVERTISEMENT / STUUR JOU ADVERTENSIE
Main Menu

Tag: Mogol Club

News

Husband and wife world champs

July 22, 2019July 18, 2019 - Leave a Comment

LEPHALALE — Each year the USA Open ISKA World Martial Arts Championships in Orlando Florida USA is a meeting where all the worlds’ superstars of Sport Karate and Martial arts meet to lay it all on the line to become …

Read More
Sport

Mogol-ringbal blink uit

March 25, 2019March 22, 2019 - Leave a Comment

LEPHALALE — Die spanne van Mogol-ringbal het Saterdag 16 Maart vanaf 14:00 hulle eerste ligawedstryde te Polokwane gespeel en veral die dames het baie goed gevaar. Die damespan het opeenvolgende wedstryde gespeel en die tellings was as volg: 14:00: Mogol …

Read More
News / Sport

Sportsterre skitter — Gemengde Gevegskunssubseksie maak skoonskip

March 18, 2019March 20, 2019 - Leave a Comment

LEPHALALE — Die Sportster van die Jaar 2018-funksie, waartydens verskeie sportsubseksies en hulle lede vereer is, is Donderdagaand 7 Maart by Mogolklub se funksiesaal gehou. Werdie van Staden, Sportster van die Jaar 2017, het die aand amptelik geopen met die …

Read More
Sport

Louis Massyn — he never learned how to quit

March 18, 2019March 13, 2019 - Leave a Comment

Acting as guest and motivational speaker for the Sport Star of the Year function at Mogol Club on 7 March 2019, Louis Massyn (sometimes referred to as 403, his famous race number) inspired the attendees by taking a run down …

Read More
Sport

Oorwinning vir Mogolrugby

March 4, 2019February 28, 2019 - Leave a Comment

LEPHALALE — Mogolrugby het Lephalale Saterdag 23 Februarie gaan verteenwoordig by ʼn Springs-rugbydag en kaptein Johan Ross het sy span na ʼn oorwinning van 36-5 gelei teen Benoni-rugbyklub. Drieë was gedruk deur Corman Vos, Armand Davies, Wiaan Cornelesen, Albert Schoeman …

Read More
Sport

Love to be fit?

January 28, 2019January 24, 2019 - Leave a Comment

LEPHALALE — Taebo Fitness Lovers (TFL) recently held a fitness motivational talk and BMI assessment at the Mogol Club that was well represented. About 49 TFL members were assessed by the Exxaro wellness team as part of the biggest looser …

Read More
Sport

Mogol badminton stars

September 14, 2018September 13, 2018 - Leave a Comment

LEPHALALE — Lephalale’s Mogol Badminton Club hosted an open tournament on 8 September, inviting players from all over Limpopo to compete for glory. The tournament was followed by a social gathering and braai. Local players of note during the tournament …

Read More
Sport

Goeie gholf op puik baan

July 13, 2018July 12, 2018 - Leave a Comment

LEPHALALE — Die Maroelabeker-gholftoernooi wat jaarliks saam met die Bosveldfees aangebied word, was ʼn groot sukses met 160 deelnemers wat vanoor die hele land Bosveld toe gekom het om deel te neem aan dié gewilde toernooi wat vanaf Woensdag 4 …

Read More
Sport

Gemengde welslae vir Mogolrugby

April 27, 2018April 26, 2018 - Leave a Comment

LEPHALALE — Mogol se eerste rugbyspan het Saterdag 21 April koning gekraai in hulle ligawedstryd teen Loskop se eerste span en afrigters Freddie Welman en Lloyd Seleka sê die span het weer “soos in die ou dae” gespeel. Volgens Welman …

Read More
News

Consultation on Reviewed Mining Charter

April 20, 2018September 14, 2018 - Leave a Comment

LEPHALALE — As part of the National Department of Mineral and Resources Consultations on the Reviewed Mining Charter, Minister Gwede Mantashe visited Lephalale on Thursday 12 April. The countrywide consultations are a continuous process that will see the finality and …

Read More
Sport

Mogolrugby begin seisoen

April 6, 2018April 5, 2018 - Leave a Comment

LEPHALALE — Mogolrugby het 2018 met twee opwarmingswedstryde begin – die eerste wedstryd was op 24 Februarie teen Brits en die tweede was op 10 Maart teen Benoni. Hulle verloor albei wedstryde, maar afrigters Freddie Welman en Lloyd Seleka is …

Read More
Sport

Sportsterre skitter!

March 16, 2018March 22, 2018 - Leave a Comment

LEPHALALE — Mogolklub se Sportster van die Jaar 2017-funksie het Donderdagaand 8 Maart in die klub se funksiesaal plaasgevind. Johan Wepener, bestuurder by Grootegelukmyn, het in sy verwelkomingstoespraak gesê dat dié funksie jaarliks ’n hoogtepunt op die kalender is waar …

Read More
Promotion / Sport

Fitness is a lifestyle — join Mogol TFL!

January 19, 2018January 17, 2018 - Leave a Comment

LEPHALALE — Training sessions for Mogol TAEBO FITNESS LOVERS (TFL) started on Monday 15 January 2018. Future training sessions will be held on Mondays and Thursdays from 17:30 to 19:00 at Mogol Club Function Hall. Fitness team shirts are available …

Read More
Sport

Igor is ʼn aanwins

January 12, 2018January 11, 2018 - Leave a Comment

LEPHALALE — Igor Duvel, nuwe perkemeester by Mogolklub, is ʼn jong man met hope ondervinding as dit gaan oor die bou van sportbane. Hy het ʼn totaal van agt jaar perkemeesterondervinding en die pos van perkemeester wat hy vanaf 1 …

Read More
News

Koue lemonade

January 12, 2018January 11, 2018 - Leave a Comment

LEPHALALE — Mogolklub begin 2018 op ʼn opwindende noot met heelwat nuwe dinge wat daar gebeur. Neels Gerber, algemene bestuurder van die klub, sê dat ʼn nuwe jaar altyd ʼn geleentheid vir nuwe inisiatiewe is.   Hy is veral opgewonde …

Read More
News

Staatmakers tree uit

November 10, 2017November 9, 2017 - Leave a Comment

LEPHALALE — Jan en Essie Beyer se uittrede by die Mogol Gholfklub laat beslis ʼn groot leemte in die Bosveld se gholfgemeenskap. Jan was vir etlike jare gholfbestuurder en Essie het die restaurant hanteer. Hulle afskeid is Woensdagaand 1 November …

Read More

Posts navigation

1 2 3 Next

Filter by tags

Accident Animals Archery Athletics Auction CANSA Charity Church Community development CPF Cricket Crime Culture Drugs Education EHS Front page Golf Hardekool Akademie Health Hoerskool Ellisras Laerskool Bosveld Primary Laerskool Ellisras Lephalale Mall Lephalale Municipality Local is lekker! Marapong Medupi Mogol Club Murder parkrun Poaching Rape Robbery Rugby Running SAPS School School / Skool Sentencing SPCA Traffic Vaalwater VLU Water

Recent comments

  • Jana Pretorius on Hulle het nie in die botter geval nie, hulle is goud
  • Lerato on Serial rapist arrested
  • alina on 4 die in horrific head-on
  • Louise Loubser on 2½ + jaar later en moordenaar steeds vry
  • Louise Loubser on 2 jaar later …

Contact us!

6 Ströh Street, Lephalale
Tel: 082 440 3131
Faks: 086 262 6871
admin@mogolpos.co.za

Editor: 073 620 4731
sub@mogolpos.co.za

adverts@mogolpos.co.za
Our Privacy Policy
Powered by WordPress and HitMag.