EHS wintersport

Rugby LEPHALALE — Hoërskool Ellisras se wintersportspanne het Saterdag 19 Mei aan ʼn sportdag deelgeneem. Die rugbyspanne het gespeel teen Hoërskool Tom Naude van Polokwane en die hokkie- en netbalspanne teen Hoërskool Nylstroom. Besondere hoë rugbytellings is behaal. EHS se …

Read More

Hoërskool Ellisras

Boogskuts maak trots LEPHALALE — Hoërskool Ellisras se boogskietspan het Saterdag 5 Mei skoonskip gemaak tydens ʼn “NASP Bull’s Eye”-kompetisie wat by Laerskool Bosveld Primary gehou is. Die span het deelgeneem teen spanne van Waterberg Academy, Laerskool Vivo, Laerskool Bosveld …

Read More

EHS-nuus

Henja trap vir Limpopo LEPHALALE — Henja Glas van Hoërskool Ellisras het die afgelope skoolvakansie aan die Nasionale Bergfietskampioenskap by Hoërskool Bekker naby Magaliesburg deelgeneem. Sy was deel van die Limpopospan wat uit 22 fietsryers bestaan het. Fietsryers uit Zambië, …

Read More