Massapatrollie vir buurtwagte

AfriForum se Ellisras-, Nylstroom-, Warmbad-, Tzaneen-, Matlabas- en Marble Hall-buurtwag het op 8 Maart 2019 ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede uitgevoer om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Dié patrollie, wat in samewerking met die SAPD, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies uitgevoer …

Read More