Skip to content
May 16, 2022

Mogol Pos

Heartbeat of the Bushveld

  • News
  • Sport
  • Letters
  • Promotion
  • Columns
  • Kerkdienste
  • ABOUT US
    • Send your story / Stuur jou storie
    • SEND YOUR ADVERTISEMENT / STUUR JOU ADVERTENSIE
Main Menu

Tag: SPCA

News

Adopt an animal

March 15, 2021March 12, 2021 - Leave a Comment

For over 60 years, the NSPCA protected the country’s animals. According to the Executive Director of the NSPCA, Marcelle Meredith, they have entrenched themselves as the most influential animal welfare organisation in Southern Africa.  The local SPCA branch has also …

Read More
News

Skool maak jou omgewingslim

December 4, 2018December 5, 2018 - Leave a Comment

LEPHALALE —Toe Klara Grieshaber, ’n graad 7-leerder van Laerskool Ellisras, opdrag kry om ’n taak te doen oor ’n omgewingsprobleem het sy en haar vriendin Mickaela Labotski, dadelik besluit dat hulle taak sal gaan oor dieremishandeling. Anita Erasmus, hulle onderwyser, …

Read More
News

Minstens 12 karkasse gevind ná geen water

November 20, 2018November 15, 2018 - Leave a Comment

LEPHALALE — Dit het in Oktobermaand onder Mogol Pos se aandag gekom dat daar minstens 12 karkasse op ’n plaas langs die Stockpoortpad gevind is. Na deeglike ondersoeke deur ʼn veearts is daar vasgestel dat die diere gevrek het van …

Read More
News

SPCA: a cry for help

October 5, 2018October 4, 2018 - Leave a Comment

The Lephalale SPCA urgently needs help in order to keep the doors open. All community members are urged to donate just R5 each. The cost for feeding the animals is R900 per day. The SPCA’s vet costs average about R30 …

Read More
News

9 honde deur DBV verwyder

August 10, 2018August 8, 2018 - Leave a Comment

TOM BURKE — Nege honde is Woensdag 1 Augustus deur die DBV Lephalale uit Tom Burke verwyder. Die honde is vermoedelik almal gebruik vir onwettige jagtogte in die area. Volgens Sakkie Louwrens van HPG was daar die laaste tyd baie …

Read More
News

Bossies lief diere

June 1, 2018May 30, 2018 - Leave a Comment

LEPHALALE — Daar was die afgelope maand ʼn kompetisie vir die leerders van Laerskool Bosveld Primary. Die klasse moes honde- en katkos insamel vir die DBV en die klas wat die meeste kos ingesamel het, kon smul aan heerlike hamburgers. …

Read More
News

SPCA/Exxaro feral cat project

May 18, 2018May 17, 2018 - Leave a Comment

LEPHALALE — SPCA Lephalale has achieved great success with Exxaro Grootegeluk Mine agreeing to contribute financially towards humanely dealing with the feral cat population in their area. Dr Renee van Rheede van Oudtshoorn, a volunteer for the Community and Veterinary …

Read More
News

SPCA/Exarro Cat Project

February 23, 2018February 22, 2018 - Leave a Comment

LEPHALALE — The SPCA Lephalale announced on Thursday 15 February the refurbishment and upgrade of the SPCA clinic container currently situated on the SPCA premises. The shipping container, originally donated by MPSJV for the clinic on the SPCA’s premises, will …

Read More
News

Besige Oujaar by DBV

January 12, 2018January 11, 2018 - Leave a Comment

LEPHALALE — Mogol Pos het Maryke Jacobs, Inspekteur by Lephalale Dierebeskermingsvereniging (DBV), uitgevra oor hulle ervaring van Oujaarsaand en die gepaardgaande vuurwerke wat jaarliks afgevuur word. Maryke sê die mense het reeds vroeg op Oujaar begin klappers afvuur en sy …

Read More
News

Nuwe wiele vir DBV

December 15, 2017December 13, 2017 - Leave a Comment

LEPHALALE — Lephalale DBV het Maandag 12 Desember hulle splinternuwe Toyota Hilux enkelkajuitbakkie by Tamboti Toyota in ontvangs geneem. Erika Tempel, bestuurslid van Lephalale DBV, sê hulle is baie dankbaar want albei die huidige voertuie is gedaan. “Na maande van …

Read More
News

Look after your pets

December 13, 2017December 12, 2017 - Leave a Comment

LEPHALALE — The Christmas holidays have not even started in earnest and their kennels are already filled to capacity with stray animals and animals that have been dropped off over the last weekend, says Mariska Jacobs, SPCA Inspector. One of …

Read More
News / Sport

Muddy but nice

November 24, 2017November 23, 2017 - Leave a Comment

LEPHALALE — The sheer number of people who took part in the SPCA Warrior Muddy Race, held on Saturday 18 November at The Junction, exceeded everyone’s expectations. According to Desire Cloete, SPCA volunteer and organiser of the event, thousands of …

Read More
News

Kos vir DBV!

October 27, 2017October 25, 2017 - Leave a Comment

LEPHALALE — Kammaland kleuterskool het Vrydag 20 Oktober ʼn DBV-projek gehad waar hulle konsertkaartjies verruil het vir honde- of katkos. Meer as 800 kg kos is deur die skool ingesamel. ʼn Ouer van die skool, Pierre Marais van RCl Foods …

Read More
News

Welkom Inspekteur!

July 21, 2017September 29, 2017 - Leave a Comment

Leoni Kruger LEPHALALE — Ontmoet die borrelende Mariska Jacobs. Sy is die splinternuwe Inspekteur by die Lephalale dierebeskerm-ingsvereniging (DBV) en sy is mal oor die Bosveld. Mariska was die afgelope vier en ‘n half jaar Inspekteur by Mosselbaai se DBV, …

Read More
News

DBV en ander verrig wondere

July 14, 2017July 12, 2017 - Leave a Comment

Leoni Kruger LEPHALALE — Danksy die Community Veterinary Services South Africa (CVSSA) se dr Renee van Rheede Van Oudtshoorn, dr Tanya en dr Patrick van Australië, al die studente van Onderstepoort en die bestuur en vrywilligers van die DBV in …

Read More
News

29 diere gesteriliseer

June 16, 2017June 14, 2017 - Leave a Comment

Leoni Kruger LEPHALALE — ‘n Totaal van 29 diere wat deur die dierebeskermingsvereniging (DBV) in Lephalale gehuisves was, maar reeds deur die publiek aangeneem is, is Donderdag 8 Junie by die DBV gesteriliseer. Hierdie sterilisasie is moontlik gemaak deur dr …

Read More

Posts navigation

1 2 3 Next

Filter by tags

Accident Animals Archery Athletics Auction CANSA Charity Church Community development CPF Cricket Crime Culture Drugs Education EHS Front page Golf Hardekool Akademie Health Hoerskool Ellisras Laerskool Bosveld Primary Laerskool Ellisras Lephalale Mall Lephalale Municipality Local is lekker! Marapong Medupi Mogol Club Murder parkrun Poaching Rape Robbery Rugby Running SAPS School School / Skool Sentencing SPCA Traffic Vaalwater VLU Water

Recent comments

  • Jana Pretorius on Hulle het nie in die botter geval nie, hulle is goud
  • Lerato on Serial rapist arrested
  • alina on 4 die in horrific head-on
  • Louise Loubser on 2½ + jaar later en moordenaar steeds vry
  • Louise Loubser on 2 jaar later …

Contact us!

6 Ströh Street, Lephalale
Tel: 082 440 3131
Faks: 086 262 6871
admin@mogolpos.co.za

Editor: 073 620 4731
sub@mogolpos.co.za

adverts@mogolpos.co.za
Our Privacy Policy
Powered by WordPress and HitMag.