Beauty VLU-nuus

BEAUTY — VLU Bosveldstreekvoorsitter, Ria Strydom, het die Beautytak tydens hulle Junievergadering besoek en die lede bederf met ʼn “Royal Icing”-demonstrasie. Elke lid kon haar eie koekies versier en hulle was baie kreatief. Twee gaste, Esta van Staden en Liz …

Read More