VLU vroue vertel…

Henriette Vorster LEPHALALE — Linetha Fourie het vier jaar gelede vanaf Carletonville na Lephalale verhuis en ‘n VLU-vergadering op uitnodiging van Ria Thuynsma bygewoon. Linetha was 35 jaar deel van Carletonville se blommeklub en toe sy sien die VLU het …

Read More

SBP VLU vier 21 jaar

STEENBOKPAN — Elf lede van Steenbokpan VLU het die 21ste VLU Bosveldstreekkonferensie in Vaalwater bygewoon. Die lede het goed gevaar met hul kompetisie-inskrywings. Lorraine Frost behaal ‘n eerste plek met haar voëlskildery en die res van die lede doen behaal …

Read More