
Hael soos tennisballe
ʼn Inskrywing op Storm Report SA se Facebook-blad, met foto’s van massiewe hael wat in die Tolwe-area geval het, het baie belangstelling ontlok. Eerstens oor die grootte van die hael en tweedens omdat baie mense nie geweet het waar Tolwe …
Read More