
Ellisras VLU hou vergadering
Die Vroue Landbou Unie-dames van die Ellisrastak het op Donderdag, 15 April, weer eens heerlik saamgekuier. Dit is altyd lekker vir die tak om ander gesigte by byeenkomste te sien, veral as ou vriende, soos tannie Hannetjie Erasmus, weer inloer. …
Read More