Skip to content
June 28, 2022

Mogol Pos

Heartbeat of the Bushveld

  • News
  • Sport
  • Letters
  • Promotion
  • Columns
  • Kerkdienste
  • ABOUT US
    • Send your story / Stuur jou storie
    • SEND YOUR ADVERTISEMENT / STUUR JOU ADVERTENSIE
Main Menu

Sport

The latest on the local sport front

Sport

Mogolstoeiklub sê dankie

June 18, 2019June 18, 2019 - Leave a Comment

LEPHALALE — Die lede van Mogolstoeiklub bedank die kontrakteursgroep wat vir hulle ʼn splinternuwe stoeimat geborg het.  Agter v.l.n.r.: Mauritz Grobler (voorsitter), Alfred Swiglaar (afrigter), Leonard Momberg, Mbasa Siwisa Yenana, Kobus le Roux, Mhlangenkululeko “Mush” Siwisa, Jacques Theron en Niel …

Read More
Sport

Dis weer tyd vir duiwedinge!

June 10, 2019June 6, 2019 - Leave a Comment

LEPHALALE — Só word daar begin met die amptelike 2019-wedvlugseisoen. Ook nét betyds, aangesien die dorp se duiweboere nie langer sou kon uithou nie. Soveel opgewondenheid is lanklaas ervaar. Selfs van die hardebaarde het so elke nou en dan skelm …

Read More
Sport

3x brons vir Mogolstoei

June 10, 2019June 6, 2019 - Leave a Comment

LEPHALALE — Mogol Stoeiklub het Saterdag 1 Junie aan die Frank Joubert-ope deelgeneem en ’n suksesvolle dag op die stoeimat gehad. Dit was die klub se derde kompetisie vir die jaar. Maré Pieterse, Alex de Lange en Johrne Davies het …

Read More
Sport

Rassies se raakvatresepte

June 10, 2019June 6, 2019 - Leave a Comment

LEPHALALE — Die Rassies sê hulle sal die dag en datum, Vrydag 31 Mei, beslis onthou, want hulle nuwe projek is die eerste van sy soort en baie uniek. Dié reuseprojek behels die saamstel van ʼn resepteboek met die titel …

Read More
Sport

Rassie-trompoppies laat poppe dans

June 10, 2019June 6, 2019 - Leave a Comment

LEPHALALE — Die trompoppiespan van Laerskool Ellisras het Saterdag 1 Junie aan die Provinsiale Drum and Majorettes-kompetisie deelgeneem en met verskeie toekennings weggestap. Lexine van Rooyen, leier, behaal ʼn eerste plek; Micaela Schoeman en Selolo Dinale, subleiers, behaal tweede plekke …

Read More
Sport

Marlothii gholfdag — uiteindelik is almal skoenlappers

June 3, 2019May 30, 2019 - Leave a Comment

LEPHALALE — Die Marlothii-gholfdag is Saterdag 25 Mei by Mogolklub se bane gehou. Tydens die prysuitdelingsfunksie het Corney Myburgh, hoof van Marlothii, met groot entoesiasme, passie en trots die gaste meer oor die skool, kurrikulum en leerders vertel. Corney het …

Read More
Sport

Harde rugby vir EHS

May 13, 2019May 9, 2019 - Leave a Comment

LEPHALALE — Die rugbyspanne van Hoërskool Ellisras het die spanne van Hoërskool Pietersburg Saterdag 4 Mei verras met uitstekende harde rugby. Die o. 15’s wen 12-7 na ʼn naelbytstryd. Die o. 16-span, wat die hele seisoen onoorwonne is, wen gemaklik …

Read More
Sport

Hardies na Winterspele

May 13, 2019May 9, 2019 - Leave a Comment

LEPHALALE — Die leerders van Hardekool Akademie op die boonste foto’s het aan die Noord-Transvaalproewe vir rugby en netbal deelgeneem en keuring vir die span gekry.   Hulle gaan in Junie vanjaar aan die BCVO-Winterspele te Lichtenburg deelneem.

Read More
Sport

Rugbyvreugde na Affies-oorwinnings

April 15, 2019April 11, 2019 - Leave a Comment

LEPHALALE — Die rugbyspanne van Hoërskool Ellisras het Saterdag 6 April op tuisveld teen spanne van die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) kragte gemeet. Alhoewel die Affiespanne nie almal A-spanne was nie, sê die afrigters dié stadsjapies het die Bosveldseuns lelik …

Read More
Sport

Windhoek Lager International Pairs

March 25, 2019March 22, 2019 - Leave a Comment

LEPHALALE — International Pairs Worldwide’s launch in 2016 was met with an overwhelming success. The success of the golf tournament as a concept is owed to its simplicity and in enabling participating countries to hold qualifying events to identify pairs …

Read More
Sport

Mogol-ringbal blink uit

March 25, 2019March 22, 2019 - Leave a Comment

LEPHALALE — Die spanne van Mogol-ringbal het Saterdag 16 Maart vanaf 14:00 hulle eerste ligawedstryde te Polokwane gespeel en veral die dames het baie goed gevaar. Die damespan het opeenvolgende wedstryde gespeel en die tellings was as volg: 14:00: Mogol …

Read More
Sport

Nationals for Nelsonskop

March 25, 2019March 22, 2019 - Leave a Comment

MARAPONG — Five learners from Nelsonskop Primary School in Marapong took part in the Provincial Athletics Championships at Peter Mokaba Stadium in Polokwane on Friday 8 March. The learners are Raphadu Omphile (11) with 80 m, 100 m and high …

Read More
News / Sport

Oval Ellisras

March 25, 2019March 27, 2019 - Leave a Comment

LEPHALALE — Oval Ellisras, die organisasie wat sorg dat die motorenjins dreun en die adrenalien pomp, het Saterdag 8 Maart hul eerste amptelike byeenkoms by Balketoe gehad. Tydens dié byeenkoms is ʼn jagkompetisie van stapel gestuur en kaartjies is vir …

Read More
Sport

Bossies reg om grotes aan te vat

March 25, 2019March 22, 2019 - Leave a Comment

LEPHALALE — Laerskool Bosveld Primary se rugbyspanne is Saterdag 9 Maart 2019 na Mokopane om deel te neem aan Laerskool Krugerpark se jaarlikse Rugbydag. Volgens die afrigters het die spanne gemengde sukses behaal, maar dit was waardevolle oefening vir beide …

Read More
News / Sport

Sportsterre skitter — Gemengde Gevegskunssubseksie maak skoonskip

March 18, 2019March 20, 2019 - Leave a Comment

LEPHALALE — Die Sportster van die Jaar 2018-funksie, waartydens verskeie sportsubseksies en hulle lede vereer is, is Donderdagaand 7 Maart by Mogolklub se funksiesaal gehou. Werdie van Staden, Sportster van die Jaar 2017, het die aand amptelik geopen met die …

Read More
Sport

Goue Gerhard

March 18, 2019March 14, 2019 - Leave a Comment

LEPHALALE — Die Mogolklub se klubkampioenskappe is Saterdag 2 Maart oor 36 putjies beslis met 38 spelers wat deelgeneem het in die bloedige bosveldson. Die wenners is as volg: Nadia van Vuuren is die dameskampioen, Gerhard Booysen die Junior Kampioen, …

Read More

Posts navigation

1 2 … 43 Next

Filter by tags

Accident Animals Archery Athletics Auction CANSA Charity Church Community development CPF Cricket Crime Culture Drugs Education EHS Front page Golf Hardekool Akademie Health Hoerskool Ellisras Laerskool Bosveld Primary Laerskool Ellisras Lephalale Mall Lephalale Municipality Local is lekker! Marapong Medupi Mogol Club Murder parkrun Poaching Rape Robbery Rugby Running SAPS School School / Skool Sentencing SPCA Traffic Vaalwater VLU Water

Recent comments

  • Jana Pretorius on Hulle het nie in die botter geval nie, hulle is goud
  • Lerato on Serial rapist arrested
  • alina on 4 die in horrific head-on
  • Louise Loubser on 2½ + jaar later en moordenaar steeds vry
  • Louise Loubser on 2 jaar later …

Contact us!

6 Ströh Street, Lephalale
Tel: 082 440 3131
Faks: 086 262 6871
admin@mogolpos.co.za

Editor: 073 620 4731
sub@mogolpos.co.za

adverts@mogolpos.co.za
Our Privacy Policy
Powered by WordPress and HitMag.