1ste plek vir LBP

LEPHALALE — Die Bossies juig nadat die skool se o. 9-netbalspan Vrydag 12 April ʼn eerste plek in die Super 8 behaal het. Die o. 12-span het in ʼn tweede plek geëindig.

Agter v.l.n.r.: Tsholofelo Makoena, Hlogi Seloba, me M Grobler, Kailyn Everton, me Leigh-Anne Bouwer, Jo-Mari Human. Voor: Mokgaetsi Rankapole, Tumi Nage, Isabel du Plessis en Kayla-Leigh van der Merwe

Die wedstryde is by Noordskool in Polokwane gespeel.

Die netbalspanne en afrigters sê hulle is reg vir die ligawedstryde wat Dinsdag by Laerskool Ellisras gespeel word.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.