3 Bossie-bulle

Foto links: Drie rugbyspelers van Laerskool Bosveld Primary het die blye nuus ontvang dat hulle in die o. 12- en o. 13-Limpopo-rugbyspan ingesluit is.

“Baie geluk aan Johnny Barnard, Tumisang Lebudi en Hanru van den Bergh, julle is ysters en julle harde werk is beloon,” sê die trotse afrigters.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.