3 Rassies deur na Limpopo

LEPHALALE — Die netbalspanne van Laerskool Ellisras het deelgeneem aan die Distriksproewe wat Woensdag 3 April by Laerskool Krugerpark gehou is en drie dogters het deurgedring na die Limpopo-netbalproewe.
Hulle is Kyra Naude (o. 12), Jamie Grovers (o. 13) en Carla Gouws (o. 12).

Kyra, Jamie en Carla

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.