Baltimore VLU se collage

BALTIMORE — Naomi Groenewald van Baltimore VLU het tydens die tak se maandvergadering aan die lede gedemonstreer hoe om ‘n collage van knope en krale te maak – dit is een van die VLU se kompetisie-artikels vir die jaar.
Die tak verwelkom ook vir Eldi Hoogenboezem en Candice du Plessis as nuwe lede.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.