Blaf-en-draf!

Adam en Milah

LEPHALALE — Alhoewel sy nie geregistreer is om aan Mogol parkrun deel te neem nie, het Milah op Saterdag 28 Oktober haar 50ste parkrun by Mogol parkrun voltooi!
Milah se eienaar, Adam Wieruszowski, het al haar draffies stiptelik aangeteken en mooi beplan dat sy haar 50ste kan doen op die dag wat hy sy 100ste parkrun voltooi.
Mogol parkrun is ʼn gratis byeenkoms elke Saterdag om 07:00 by Mogol se rugbyvelde.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.