Bossie o. 12 netbalsterre eerste in Limpopo

Netbalsterre

Op 25 Julie 2019 het Laerskool Bosveld Primary se o. 12 netbaldogters- en afrigters vertrek na Hoërskool EG Jansen, waar hulle aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deelgeneem het. Dit was leersaam vir die spelers en hulle het 16de uit 35 skole geëindig en is die nommer een o. 12 span in Limpopo.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.