Bossie-RR’e vier 1ste verjaarsdag

Die graad RR-onderwysers en -leerders van Laerskool Bosveld Primary het Donderdag 18 April hulle eerste verjaardag gevier en heerlik partytjie gehou.

Daar is gesmul aan lekkers en skyfies, terwyl hulle gebak en –brou en deelgeneem het aan talle ander aktiwiteite.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.