Op die foto van links na regs is Christi Pieterse (hoofdogter 2021), Johan Smith, Daniel Leahy (hoofseun 2021)
en me. D Gouws (Leerlingraad-organiseerder)
Johan Smith, motiveringspreker het die leerlingraad en personeel van Laerskool Bosveld Primary op 18 Februarie toegespreek.
Die Bossieleiers is nȧ die sessie gereed om 2021 met optimisme aan te vat.