Bossies trap vir ’n vale

Die Bossie-fietsry span het op 27 Julie, vroegoggend vertrek na ’n koue Pietersburg om te gaan deelneem aan die Spur-skole-bergfietsliga se “Tour de Polokwane.”

Die Bossies het kliphard getrap en Albert von Rönge het ’n skitterende 2de plek behaal.  

Die span oefen hard en sien uit na die res van die fietsryseisoen.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.