Douw sê weer dankie

LEPHALALE — Die nou reeds bekende Douw Oosthuizen het onlangs nóg ses kankergroeisels op sy vel laat uitsny – en dit alles te danke aan KANSA Lephalale wat hom gehelp het om gratis mediese hulp te kry.

Douw bedank dr Pieter du Plessis by die Club Surgical Centre in Pretoria vir sy hulp en dat hy steeds sy dienste gratis aanbied.

“Baie dankie ook aan Marika van Zyl van KANSA vir die versorging van die wonde en uithaal van steke asook Ferdi Steyn by Koedoe-apteek en Johan du Preez by Matimba-apteek vir hulle raad en bystand.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.