EHS Lourierfunksie

Leerders wat spesiale toekennings ontvang het is hier saam met skoolhoof Adriaan Joubert (heel links): Joey Vorster – Duxleerder en Rassie van die Jaar, Nathalie Perrier – Kultuurpersoonlikheid, Leandri van Deventer – Handhawingstrofee, Janco Lõtter – Sportman van die Jaar en Christi Kaiser – Sportdogter van die Jaar

LEPHALALE — ’n Volle 1 136 toekennings is Donderdagaand 17 Oktober aan leerders van Hoërskool oorhandig tydens die jaarlikse Lourierfunksie.

Skoolhoof Adriaan Joubert het gesê hy is besonder trots op elke leerder wat ’n toekenning ontvang het. “Mag die Matrieks 2019 net hulle beste gee gedurende die eindeksamen,” het hy afgesluit.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.