Geen borg vir 2 vriende

LEPHALALE — Wynand Steyn (31) en Johan van Eeden (32) het Donderdag 6 Februarie in die Landdroshof in Lephalale verskyn op aanklagte van huisbraak en diefstal. Hulle is borg geweier en die saak is uitgestel na Donderdag 2 April vir formele borgaansoeke. Hulle bly in aanhouding by Lephalale SAPD se aanhoudingselle.

Die ondersoek duur voort.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.