Gerat vir liga

LEPHALALE — Die Driedrukrugbyreeks wat Saterdag by Mogolklub afgeskop het, was ’n groot sukses!

Die komitee en spelers van Mogolrugbyklub bedank die gemeenskap van Ellisras en al die borge wat meegehelp het tot die sukses. Mogol het ongelukkig verloor teen Potties met ’n telling van 22-12.

Drieë is gedruk deur Gerrie Blom en Keagen Kitchenbrand.

Afrigter Johan Ross is baie trots op die span en sê Mogolrugby is gerat vir die ligaseisoen wat voorlê.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.