GPF leer oor weerbaarheid

LEPHALALE — Die GPF het verlede week tydens twee geleenthede weerbaarheidsklasse vir vroue en jong meisies by Orion skietbaan aangebied. ʼn Voorlegging is gedoen oor die beginsels van veiligheid waarna die groepe opgedeel het na gelang van vaardigheid en kennis.

Enige dames en jong meisies wat belangstel om meer te leer oor veiligheid en hoe om weerbaar te wees teen alle vorme van misdaad, skakel Sonette Coetzer by 079 524 0767.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.