Hardie-redenaars

Hardekool Akademie se redenaars het die naweek van 13 April aan die streeksrede-naarskompetisie te Makhado (Louis Trichardt) deelgeneem en die volgende leerders dring deur na die landswye redenaars-kompetisie:


Voor v.l.n.r.: Liam Ellis (1ste – gr 4) en Hanno Cloete (3de – gr 2) en agter: Tessa du Toit (2de – gr 5), Michaela Venter (3de – gr 7), Willie Basch (3de – gr 9), Wian Lewies (1ste – gr 8), Erisa du Toit (2de – gr 8), WJ Ellis (3de – gr 8) en Eleana Ellis (1ste – gr 5)

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.