Hardies redeneer

LEPHALALE — Leerders van Hardekool Akademie het Vrydag 16 Augustus aan die Nasionale redenaarskompetisie deelgeneem.

Tessa du Toit, Erisa du Toit en Wian Lewies was medaljewenners en Wian is boonop gekies as fasewenner vir graad 7-9-leerders.

Baie geluk aan Wian met ’n uitsonderlike prestasie.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.