Helena Glezina Jansen van Vuuren 4 Junie 1939 – 10 Februarie 2020

Heleen Jansen van Vuuren het vir jare by dr Karel Botha gewerk en sy was ʼn geliefde inwoner van die Bosveld.

Heleen se roudiens was Maandag 17 Februarie in die Hervormde Kerk Onverwacht gehou en waargeneem deur ds Bernard Prinsloo. Die skrifgedeelte was Psalm 139: 1-24.

Heleen laat haar kinders, Danie Jansen van Vuuren, Linda Aucamp en Landi Jansen van Vuuren agter.

Die bedankings by die roudiens is waargeneem deur haar skoonseun, Maree Aucamp.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.